)
SA Netbalkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché

SA Netbalkampioenskap. Hoërskool Jim Fouché se o.19A Netbalspan neem deel aan die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort, Gauteng. Eerste dag se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto verskaf

SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool

SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die…

Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché o.16’s 2de

Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se o.16 Netbalspan het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die o.16’s het as volg presteer: JF wen Hoërskool Trio, Kroonstad, 25-10 JF wen…

SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem

SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…