)

National All Girls’ Festival – Oranje Meisieskool weer wenners

National All Girls’ Festival. Die 1ste tennisspan van Oranje Meisieskool het die 4de jaar agtereenvolgens (en die 10de uit die laaste 11 keer) die National All Girls’ Festival in Kaapstad gewen.

Uitslae behaal:

  • Wen 6-0 teen Potch Girls High School
  • Wen 6-0 teen Pretoria Girls High School
  • Wen 6-0 teen Rustenburg Girls’ High School
  • Wen 4-0 teen La Rochelle Girls’ High School (kwarteind)
  • Wen 4-1 teen Hoër Meisieskool Bloemhof (halfeind)
  • Wen 3-3 teen Rhenish (eindstryd) – wen beslissende dubbelswedstryd

Die o.19A-hokkiespan het 6de geëindig.

Uitslae behaal:

  • Wen 7-0 teen Westville
  • Wen 3-0 teen Durban Girls’ High
  • Gelykop 0-0 teen Pietermaritzburg Girls’ High
  • Verloor 0-1 teen Collegiate Girls’ High School
  • Verloor 0-0 (1-2) teen Hoër Meisieskool Bloemhof
  • Wen 1-0 teen Hoërskool Rustenburg
  • Verloor 0-0 (0-1) teen Eunice High School

Die o.19B-netbalspan eindig 7de.

Uitslae behaal:

  • Wen 37-7 teen Potch Girls High School
  • Wen 27-9 teen Westville Girls’ High School
  • Verloor 21-25 teen Rhenish Girls’ High School
  • Verloor 12-45 teen Hoër Meisieskool Bloemhof
  • Wen 26-12 teen Wynberg Girls’ High School
  • Wen 30-17 teen Queenstown Girls
  • Wen 27-21 teen Parktown High School for Girls
  • Verloor 16-18 teen La Rochelle Girls’ High School
  • Wen 21-18 teen Durban Girls’ High
  • Wen 33-18 teen Affies

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof kan met trots aankondig dat twee van hul leerders deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys. Hierdie twee uitblinkers, Hendre Keyser en Teneal Keyser, het die…

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…

Leave a Reply

You Missed

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit

Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – Hoërskool Waterkloof blink uit

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Hemelvaartdag – Ascension Day

Hemelvaartdag  – Ascension Day

Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

Skole-Boogskiet – Hoërskool Oosterlig in die kol

World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb

World Athletics U20 Championships -Trinityhouse Schools superb

Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter

Interskole Boogskiet – Hoërskool Lichtenburg skitter