ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van Hoër Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie.
Onder die seniors was daar 43 en onder die juniors 31 deelnemende spanne van skole uit die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes. In totaal dring agt senior en ses junior spanne deur na die volgende rondte op 19 en 20 Mei in Witbank.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf