ATKV Debatkompetisie – HoĆ«rskool Overvaal
ATKV Debatkompetisie. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied Å platform vir…
ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na Nasionale rondte
ATKV Debatkompetisie. Die senior debatspan van HoĆ«r Meisieskool Oranje, bestaande uit Bea du Toit en Dominique du Plessis het deurgedring na die Nasionale rondte van die ATKV-debatkompetisie. Die Nasionale rondte…
ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na tweede rondte
ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van HoĆ«r Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie. Onder die seniors was daar 43 en onder…









