ATKV Debatkompetisie. Die senior debatspan van Hoër Meisieskool Oranje, bestaande uit Bea du Toit en Dominique du Plessis het deurgedring na die Nasionale rondte van die ATKV-debatkompetisie.
Die Nasionale rondte vind in Augustus in die Wes-Kaap plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf