Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2025 het met uitsonderlike uitslae hul matriekjaar afgesluit. Hierdie matriekklas van 2025 het weereens bewys waarom hulle as een van…
ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na Nasionale rondte
ATKV Debatkompetisie. Die senior debatspan van Hoër Meisieskool Oranje, bestaande uit Bea du Toit en Dominique du Plessis het deurgedring na die Nasionale rondte van die ATKV-debatkompetisie. Die Nasionale rondte…









