ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege.
Die ATKV-Debatskompetisie bied ʼn platform vir raakpraters om nie net nuwe vaardighede aan te leer nie, maar ook die toekoms met selfvertroue aan te pak. Leerders sal nie net die geleentheid kry om hul sê te sê nie, maar ook leer om navorsing te doen en oopkop oor ʼn onderwerp te dink.
Junior debatspan:
- Zayden Le Roux
- Zané Button
- Junior van Aswegen
- Louise Oosthuizen
- Jessica van der Westhuizen
- Carmilla Brophy
Senior debatspan:
- Michelle Steyn
- Tineke Coetzee
- Ania Nell
- Thorollo Molefe


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








