ATKV Debatkompetisie – HoĆ«rskool Overvaal
ATKV Debatkompetisie. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied Å platform vir…









