Cheerleaders Wêreldkampioenskappe. Drie Fichie Lions Cheerleaders het Saterdag, 12 April, hul Protea kleure tydens ‘n glansgeleentheid ontvang.
Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux vertrek op 19 April saam die Protea-span na die Cheerleaders Wêreldkampioenskappe wat in Orlando, Florida, VSA plaasvind.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









