Eden XCO kompetisie. Hoërskool Outeniqua se bergfietsspan het die afgelope naweek aan die 2de Eden XCO kompetisie by NMU kampus in George deelgeneem. Elke Kwagga het hulle bene op die spel gesit om hul skool baie trots te maak.
Suid-Kaap skole fietsry reeks #2 asook Eden reeks #3 uitslae:
- Anje van Niekerk: 1ste
- Linke Oosthuizen 3de
- Ella Barnard 3de
- Juan Nagel 3de
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










