Raadvoorsitters vir 2de kwartaal. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Raadvoorsitters vir 2de kwartaal aangekondig.
- Hugo de Klerk
- Mariandri Eloff
- Ruben Schutte
- Gianna Blignaut
- Ernst Fourie
- Mikayla du Toit
- Wian Terblanche (afwesig op foto)
- Mia Vorster
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









