)
SA Level 3 Swimming Championships – Glenwood House School

SA Level 3 Swimming Championships. Glenwood House School, George proudly celebrates the outstanding achievements of Keyla Douglas at the SA Level 3 Swimming Championships, held in East London from 9–12…

High Performance Chess Event – York High School delighted

High Performance Chess Event. York High School, George, is incredibly proud of Kayleigh Comforth (Grade 8 ) on her selection to represent the Eden District at the Inter-District High Performance…

HSBC-netbaltoernooi – Hoërskool Outeniqua toer internasionaal

HSBC-netbaltoernooi. Hoërskool Outeniqua se Kwaggas op Internasionale Netbaltoer. Die o.16-netbaltoerspan van Hoërskool Outeniqua, George, het op 7 Januarie, op uitnodiging, na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Die span toer tot…

Eden XCO kompetisie – Hoërskool Outeniqua presteer

Eden XCO kompetisie. Hoërskool Outeniqua se bergfietsspan het die afgelope naweek aan die 2de Eden XCO kompetisie by NMU kampus in George deelgeneem. Elke Kwagga het hulle bene op die…

Kwaggas Atletiek – Hoërskool Outeniqua oorheers Loop byeenkoms

Kwaggas Atletiek. Tydens die Loop Atletiek byeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George 74 goue medaljes verower. Doe skool wat tweede beste gevaar het, het 18 goue medaljes ontvang. Die Kwaggas…

Belgiese Uitruilprogram – Hoërskool Outeniqua leerders na België

Belgiese Uitruilprogram. Nadat Covid-19 Hoërskool Outeniqua, George, vir drie jaar verhoed het om hul Belgiese vriende te besoek, is die program weer op koers. Baie geluk aan die groepie van…

Hoërskool Punt vaar goed in Gholf

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ulrich Steinhobel is in die o/19B-gholfspan, wat vanaf 30 September tot 3 Oktober in George, aan die o/19 Heptangular-Toernooi gaan deelneem, ingesluit.   Die toernooi word by…