Belgiese Uitruilprogram. Nadat Covid-19 Hoërskool Outeniqua, George, vir drie jaar verhoed het om hul Belgiese vriende te besoek, is die program weer op koers.
Baie geluk aan die groepie van twaalf Kwaggas wat in September 2023 Waregem in België vir twee weke sal besoek.
Belgian Exchange Program. After Covid-19 prevented Outeniqua High School, George, from visiting their Belgian friends for three years, the programme is back on track.
Congratulations to the group of twelve Kwaggas who will visit Waregem in Belgium for two weeks in September 2023.
- Karli Ackerman
- Lumé Bezuidenhout
- Mieke Ackerman
- Mari Robertson
- Danae van Eck
- Nikè Steyn
- Ankia Paulsen
- Francoise Bertie
- Lomé Gouws
- Keira McGregor
- Edzard Potgieter
- Thegan Kuyler
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf