)
Curro Podium South meet – Outeniqua High School

Curro Podium South meet. With roughly 30 schools from the Western and Southern Cape taking part, no less than 15 meeting records achieved. The 19th of October 2024 will be…

SA Platteland Muurbal – Hoërskool Outeniqua skitter

SA Platteland Muurbal. Kwaggas het die afgelope naweek aan die SA Platteland Muurbal toernooi in Bloemfontein deelgeneem en skitterend gevaar. Dogters o.14 : Hoërskool Outeniqua se span was die beste…

Oakhill Co-Ed Hockey Festival – Hoërskool Outeniqua presteer

Oakhill Co-Ed Hockey Festival. Hoërskool Outeniqua in George se o.16A Hokkie seuns en dogters het die naweek (27 April tot 30 April) aan die Hockey Fees deelgeneem. Oakhill Co-Ed Hockey…

Southern Cape Tours Netbal – Hoërskool Outeniqua skitter

Southern Cape Tours Netbal. Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul netbalspanne by die Southern Cape Tours Netbal toernooi. Uit die 18 wedstryde wat die Kwaggas in dag…

Grassmasters Eventing – Hoërskool Outeniqua presteer in perdry

Grassmasters Eventing. Twee van Hoërskool Outeniqua se leerders, Pippa Squair en Eldine Grobler, het op 17 en 18 Maart in Gqeberha aan die Grassmasters Eventing byeenkoms deelgeneem. Pippa en haar…

Moderne Vyfkamp – Marilie Duvenage skitter tydens kampioenskap

Moderne Vyfkamp. Marilie Duvenage, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die “2023 Western Cape Provincial Modern Pentathlon Championships” deelgeneem. Die byeenkoms het op 11 Maart in Stellenbosch plaasgevind.…

Kwaggas Atletiek – Hoërskool Outeniqua oorheers Loop byeenkoms

Kwaggas Atletiek. Tydens die Loop Atletiek byeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George 74 goue medaljes verower. Doe skool wat tweede beste gevaar het, het 18 goue medaljes ontvang. Die Kwaggas…

Driekamp Eden Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua presteer

Driekamp Eden Kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua in George se leerders het puik presteer by die afgelope naweek se Driekamp Eden Kampioenskappe. Triathlon Eden Championships. Outeniqua High School in George’s pupils performed…

SA Skole Krieket – Mariana Breedt gekies vir SA Skole span

SA Skole Krieket. Hoërskool Outeniqua, George, is baie trots op Mariana Breedt wat gekies is vir die SA Skole krieket span. A special word of congratulations to Mariana Breedt from…

Eden Krieket – Hoërskool Outeniqua leerders ingesluit in spanne

Eden Krieket. Hoërskool Outeniqua, George, is baie trots op die dertien Kwaggas wat ingesluit is in die Eden Krieket spanne. Hulle “capping ceremony” is Vrydagaand in Oudtshoorn by ‘n baie…

Belgiese Uitruilprogram – Hoërskool Outeniqua leerders na België

Belgiese Uitruilprogram. Nadat Covid-19 Hoërskool Outeniqua, George, vir drie jaar verhoed het om hul Belgiese vriende te besoek, is die program weer op koers. Baie geluk aan die groepie van…

Grey College Tennistoernooi – Hoërskool Outeniqua presteer

Grey College Tennistoernooi. Hoërskool Outeniqua van George het verlede naweek aan die Grey College Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ‘n wonderlike toernooi. Skole wat deelgeneem het, was onder andere…