)

SA Platteland Muurbal – Hoërskool Outeniqua skitter

SA Platteland Muurbal. Kwaggas het die afgelope naweek aan die SA Platteland Muurbal toernooi in Bloemfontein deelgeneem en skitterend gevaar.

Dogters o.14 :

Hoërskool Outeniqua se span was die beste onder 14- meisiespan op die toernooi. Kwaggas wat opgeneem is in die SA Plattelandspan vir deelname aan die Interprovinsiale toernooi(ITP):

  • Hanrie Duits no. 1.
  • Danika Theron no. 2.
  • Helana van Wyk no. 4.

Dogters o.19 :

Kwagga dogter opgeneem in SA Platteland A-span:

  • Tiané Goosen no 4
  • B-Span: Megan Terblanche no 1.

Die Eden o.19 meisies was ook die algehele beste dogterspan van die toernooi.

Seuns o.19:

  • Ivan Koen is derde in SA Plattelandspan vir deelname aan die ITP. Hy het ook al sy wedstryde gewen.

Die seuns Eden o.19 A- en B- spanne eindig eerste en tweede op die toernooi.

Ivan Koen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal