Oakhill Co-Ed Hockey Festival. Hoërskool Outeniqua in George se o.16A Hokkie seuns en dogters het die naweek (27 April tot 30 April) aan die Hockey Fees deelgeneem.
Oakhill Co-Ed Hockey Festival. Outeniqua High School in George’s U-16A Hockey boys and girls participated in the Hockey Festival over the weekend (April 27 to April 30).
Die resultate behaal:
Seuns
- Outeniqua wen 4-0 vs Glenwood High School
- Wen 3-0 vs Kingswood College
- Wen 4-0 vs Pearson High School
- Wen 1-0 vs Somerset College
- Wen 11-1 vs Oakhill School
Dogters
- Outeniqua wen 8-0 vs Glenwood High School
- Wen 5-0 vs Reddam School
- Wen 3-1 vs Pearson High School
- Gelykop 1-1 vs Somerset College
- Wen 4-0 Oakhill School
Die seuns en dogtersspanne van Hoërskool Outeniqua ontvang ń prys vir die meeste doele aangeteken in die fees. Miné Zondagh word ook aangewys as die dogters “goalkeeper” van die fees.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf