Southern Cape Tours Netbal. Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul netbalspanne by die Southern Cape Tours Netbal toernooi. Uit die 18 wedstryde wat die Kwaggas in dag een en dag twee gespeel het, het hulle 16 gewen!
Uitslae – Dag 1:
O.15
- Hoërskool Outeniqua vs Curro Pinehurst: wen 18 – 0
- OHS vs Drostdy: wen 13 – 2
- OHS vs Bellvilleen: wen 11 – 10
0. 16
- OHS vs Empangeni: wen 18 – 3
- OHS vs Noord-Kaap: wen 19 – 4
- OHS vs Curro Pinehurst: wen 22 – 0
O. 17
- OHS vs Westerford: wen 15 – 10
- OHS vs Landboudal B: wen 26 – 4
- OHS vs Empangeni: verloor 16 – 11
Uitslae – Dag 2:
O. 15
- OHS vs Soneike: wen 17 – 3
- OHS vs Fichardpark: wen 27 – 8
- OHS vs Noordkaap: wen 36 – 5
O. 16
- OHS vs Fichardpark: wen 32 – 9
- OHS vs Landboudal: wen 39 – 2
- OHS vs Bellville: wen 48 – 2
- OHS vs Drosdy: wen 26 – 12
O. 17
- OHS vs Drostdy: wen 30 – 12
- OHS vs Noord-Kaap: verloor 39 – 17
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf