SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het mooi presteer tydens die SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe in Germiston.
Lisa Rautenbach: silwer medalje – meisies o15. Behaal ‘n 2de plek in diskus.
Liam-Lloyd Doman: 10000M Stap o/17 – 5de Plek: Tyd – 55:23.52
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf