)
Wêreld-aflosbyeenkoms – Oranje se Rumé Burger gekies

Wêreld-aflosbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje is in feestelike stemming. Rumé Burger, ’n graad 12-leerder, is gekies vir die Suid-Afrikaanse senior atletiekspan wat aan die Wêreld-aflosbyeenkoms gaan deelneem. Die internasionale byeenkoms…

Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje

Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te…

Simbine Classic Shootout – OMS Rumé Burger Skitter

Rumé Burger breek SA-rekord op Simbine Classic Shootout Met net een dag oor voor haar 18de verjaardag het Rumé Burger van Hoër Meisieskool Oranje ’n prestasie behaal wat haar naam…

Sportsterre vereer – Hoër Meisieskool Oranje

Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, Rumé Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: Diné le…

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje se atlete het uitgeblink by die gesogte NWU Top 30-atletiekbyeenkoms! Oranje het hul merk gemaak en ’n indrukwekkende tiende plek behaal uit…

Atlete na COSASSA Spele – Hoër Meisieskool Oranje skitter

Atlete na COSASSA Spele. OMS atlete in SA Span na COSASSA Spele in eSwatini. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se atletiekspan het weereens bewys hoekom hulle onder die top-atlete in…

Internasionale Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje

Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer. Rumé…

ASA SA Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer

ASA SA Kampioenskappe – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het. OMS-atlete het buitengewoon goed…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje spog met Rumé Burger wat rekords in die 100m en 200m verpletter het. Die o.17-Vrystaatrekords in die 100 m wat vir 22 jaar…

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Drie atletiek aflosspanne o.14, o.17 en o.19 van Hoër Meisieskool Oranje was verlede Saterdag tydens die Motheo Xhariep atletiekkampioenskap aan die wenkant. Die o.17 Hoër Meisieskool…

Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord – Hoër Meisieskool Oranje

Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord – Rumé Burger, Hoër Meisieskool Oranje het verlede Saterdag, ‘n week na haar tyd van 11.67 in die 100m vir o/17 die jare lange rekord verpletter tot ‘n tyd…

Wildeklawer Curro Top 14 – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Curro Top 14. Oranje het Woensdag 1ste onder die meisiespanne op die Wildeklawer Curro Top 14-Atletiekbyeenkoms in Pretoria geëindig. OMS was 2de in 2024. Daar is 4 nuwelinge in…

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje

Grey/OMS Atletiekbyeenkoms. Rumé Burger, graad 10 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is Saterdag 5 Oktober by die Grey/OMS-Atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys. Hierdie is die derde groot byeenkoms…