SA-skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.
Nathan het twee medaljes in ‘n koue en nat Bloemfontein verwerf.
- Goud in skyfwerp met n afstand van 64.03m
- Brons in gewigstoot met ‘n afstand van 17.31m
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








