)
SA-skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

SA-skole Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.…