ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…
Interhuis Rekords – Hoërskool Transvalia
Interhuis Rekords – Hoërskool Transvalia het Vrydag ‘n nuwe geskiedenis hoofstuk bygeskryf. Die rekordboek het letterlik ‘n noodhulpkissie nodig gehad, want die Interhuis rekords het soos springmielies gespat. Van 39‑jaar…
Top 10 Spiesgooi Ranglys – Hoërskool Klerksdorp spog met 6 Atlete
Top 10 Spiesgooi Ranglys – Hoërskool Klerksdorp spog met 6 spiesgooi atlete in SA se Top 10 Ranglys vir 2025. Die South African Javelin Clips het die Finale Top 10…
Internasionale Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje
Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…
Kouga Atletiek byeenkoms – Laerskool Stulting
Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg:…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…
Midstream en Nelspruit atletiek – Hoërskool Ermelo
Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…
















