SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan.
Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein plaasvind.
- Nathan van Staden – Gewigstoot en Skyfwerp
- Dylan Mostert – Gewigstoot en Skyfwerp
- Chante Willemse – Skyfwerp
- Jan-Paul Nel – Skyfwerp
- Ane van der Westhuizen – Spiesgooi
- Marili de Wet – Skyfwerp
- Jaydean Manders – 100m en 200m
- Ane de Bruin – 400m
- Elze Engelbrecht – Skyfwerp
- Lehandro Esteves – Spiesgooi





Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor











