)

Voltydse Musiekonderwyser – Afrikaans Hoër Meisieskool

Betrekking beskikbaar vir ‘n Voltydse Musiekonderwyser by Afrikaanse Hoër Meisieskool, AHMP, Pretoria.(Beheerliggaam-pos)

Onderrig van Vakmusiek Gr10-12, hulp met Skeppende Kuns – Musiek.  Aanbied van praktiese lesse en/of klavierbegeleiding.  Hulp met alle musiekaangeleenthede van die skool.  Bereidwilligheid om administratiewe take van die skool te verrig, bv. voogwerk.  Buitemuurse verantwoordelikhede

Kwalifikasies:  

BMus-graad met toepaslike onderwyskwalifikasie.

Ondervinding in CAPS is ‘n vereiste.

Klavier as instrument sal voorkeur geniet.

Stuur asseblief u CV na die adjunkhoof, mev Heyns voor 25 Mei 2018:  dheyns@ahmp.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal