)

Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in

Maritza Coetzee

Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het die afgelope naweek twee toekennings ingepalm by Gauteng-Noord Atletiek: ‘Female Coach of the year’ en ‘Track and field coach of the year’!

Marizanne Minnaar ‘n oud atleet sê die volgende oor die merkwaardige afrigter:

‘n Goeie afrigter is baie raar, want so iemand se werk en invloed strek baie verder as oefeninge uitdeel.

‘n Goeie afrigter is iemand wat ‘n passie het vir dit wat hulle afrig.

‘n Goeie afrigter is iemand wat ‘n sterk band bou met hulle atlete.

‘n Goeie afrigter heg ewigheidswaarde toe tot hul atlete se lewens.

‘n Goeie afrigter maak seker dat haar atlete weet waar hul talente en krag vandaan kom, mààr dat dit harde wek vat om iets te bereik wat die moeite werd is.

‘n Goeie afrigter rig nie net ‘n item af nie, maar ook atlete se gesindhede, gemoedere en oortuigings.

‘n Goeie afrigter glo meer in hul atlete as wat die atlete self doen.

‘n Goeie afrigter  is baie raar.

‘n Goeie afrigter is my atletiek afrigter, juffrou Maritza.

Die voorreg was beslis myne!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal