Die A-swemspan is voor vlnr: Suzette Wessels, Margit van Loggerenberg, Jana-Marie van Rooyen (kaptein), Lyla Fouché en Danielle Webster.
2de ry vlnr: Amber Landskron, Lané Bruyns, Amni Esbach, Emma Battheu en Carmen de Lange.
3de ry vlnr: Bianca Bothma, Bianva Windt, Duné Coetzee, Netanya Robberts en Mari Menne.
Agter vlnr: Nia Fowie, Talia Neels, Tiana Köpplinger, Lisa Kleyn en Lise Coetzee
Afrikaanse Hoër Meisies is baie trots op haar vier swemspanne wat ‘n uitstekende swemseisoen beleef het.
Die A en D-span wen die meisiesliga en die B en C-spanne eindig tweede.