Laerskool Muldersdrif wenners vir Maart
Mullies is baie trots op hul herwinningswenners vir Maart. Gr R: Philip Nel, Gr 1: MJ Steenkamp en Dominique Ridley, Gr 2: Ivan Pretorius en Payton du Toit, Gr 3:…
Laerskool Muldersdrif se drama Kings en Queens
Mullies se drama Kings en Queens het 1 April by die SA Kampioenskappe van Uitvoerende Kunste in Rustenburg deelgeneem. Die leerders het dit baie genie ten bedank tannie Talitha en…
Laerskool Muldersdrif Netbalkamp 2019
Laerskool Muldersdrif het onlangs ‘n netbalkamp aangebied. Die spelers het dit baie geniet.
Mullies leerder presteer in perdry
Lize van Ettinger, Gr2 in Laerskool Muldersdrif, het op 10 Maart deelgeneem aan die 2de SANESA Gauteng-Wes Qualifier. Sy het ‘n sde plek behaal in die Equitation en 3de plek…
Laerskool Muldersdrif Rugbykamp 2019
Mullies se rugbymanne het onlangs ‘n rugbykamp bygewoon. Nou gaan die poppe dans!
Laerskool Muldersdrif tennisspeler presteer
Luke Joyce, Gr 3, van Mullies het die SA O/10 Seuns Enkels Toernooi verlede naweek by die Arthur Ashe Stadion gewen! Pragtige prestasie, Luke. Baie geluk!
Laerskool Muldersdrif Gr 7 Tegnologietake
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp se Gr 7’s het bewys dat hulle nie terugstaan vir die tegnologiese ontwikkeling nie!
Laerskool Muldersdrif se Gr 4’s maak natuurskuilings
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp is baie kreatief. Hulle het onlangs natuurskuilings gebou.
Laerskool Muldersdrif Gr 2’s maak waterfiltreerders
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp se Gr2 laarders het onlang waterfiltreerders gemaak.
Laerskool Muldersdrif Swem
Chanel Malan van Mullies het aan die Gauteng School’s Swemkampioenskappe deelgeneem waar sy die volgende behaal het: 7de plek vir 200m breaststoke 6de plek vir 100 freestyle 5de plek vir 100m…
Laerskool Muldersdrif Atletiek
Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp is baie trots op Marnu Bouwer wat ‘n 2de plek behaal het in die Gauteng Atletiekkampioenskappe. Hy het sy top-rekord van 3.49 minute met 3 sekondes…
Laerskool Muldersdrif krieket
Laerskool Muldersdrif se eerste krieket-oefening van die jaar het reeds afgeskop! Die seuns het op 6 Februarie al begin om hul talente en vaardighede op te skerp lank voor die…
Oud-Mullies presteer in 2018 matriek-eindeksamen
Laerskool Muldersdrif is baie trots op oud-Mullies: Sean Christoph, Andrea van der Hoff en Heléne Jordaan met hul puik matriekuitslae. Sean het 8 onderskeidings, Andrea het 5 en Heléne het…
Laerskool Muldersdrif krieketspelers gekies vir Gaeteng-Wes krieket
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Gauteng-Wes krieket spanne: o/9 Luke Joyce, Reinard van Ettienger en Schalk van Ettienger o/10 Ivan Oosthuizen o/11 Hanru Keulder,…
Laerskool Muldersdrif swemmer presteer
Chanel Malan, Gr.7 leerder van Laerskool Muldersdrif, het die afgelope twee naweke aan die finale CGA Gauteng Level 3 Gala by Ellis Park deelgeneem. Sy het aan die volgende 6…
Laerskool Muldersdrif atletiek
Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp het 30 Januarie deelgeneem aan ‘n aflosbyeenkoms te Hoërskool Noordheuwel. Mullies is trots op hul atlete se prestasies!
Laerskool Mulderdrif trots hul nuwe Gr 1’s
Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp is sommer baie trots op hul nuwe graad 1’s. Die vertroue word uitgespreek dat hulle die “groot skool” sommer baie sal geniet.
Laerskool Muldersdrif leerders genomineer vir Distrik Buitemuurse Toekennings
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp het die volgende leerders genomineer vir die jaarlikse Distrik Buitemuurse Toekennings: • Marnu Bouwer: Laerskool seuns atleet van die jaar • Reinhardt Neuper: Kultuurseun van die jaar…
Laerskool Muldersdrif Gr 7’s neem afskeid
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp, se Gr 7’s het op 23 November afskeid geneem by Pine’s Resort. Hulle is opgewonde om in 2019 die hoërskool aan te durf!
Laerskool Muldersdrif hou fonds-insameling
Laerskool Muldersdrif se Gr 7’s het ‘n fonds-insameling gehou vir The 9th Day honde skuiling in Krugersdorp. Charmaine is die eienaar en daar is baie honde wat aangeneem kan word.
Laerskool Mulderdrif atleet presteer
Baie geluk aan Marnu Bouwer van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp wat Saterdag 10 November deelgeneem het aan die Sentraal Gauteng Atletiek Klubkampioenskappe in Germiston. Hy het die verspring gewen en…
Laerskool Muldersdrif leerder neem deel aan Tennis SA Toernooi
Mia Roets (onder 12) het onlangs deelgeneem aan ‘n Tennis SA Toernooi in Pretoria. Sy het enkels o/14 gespeel en ‘n derde plek behaal. Baie geluk Mia!
Laerskool Muldersdrif tennisspeler presteer by Gauteng Mini Masters
Mia Roets van Laerskool Muldersdrif het die naweek deelgeneem aan die Gauteng Mini Masters toernooi. Sy het haar eerste rondte wedstryd gewen om deur te dring na die top 4…
Laerskool Muldersdrif kultuur
Baie geluk aan Suné van Dyk en Nina Venter wat kategorie wenners is vir hulle solo duet in “own choice” afdeling by Raca. Suné het ook die kategorie gewen vir…
Laerskool Mulderdrif atletiek Superreeks
Laerskool Muldersdrif het onlangs hul Superreeks Atletiek aangebied.
Laerskool Muldersdrif Gholf
Baie dankie aan al die Mullies wat deelgeneem het aan die Gholf Superreeks op 12 Oktober. Die Mullies se span was tweede met ‘n gemiddeld van 44.75 per speler. Dan…
Laerskool Muldersdrif by RACA Eisteddfod
Blyde Schoeman, Gr 5EV in Laerskool Mulderdrif, het onlangs by die jaarlikse RACA Eisteddfod Mullies se naam hoog gehou. RACA is die grootste Eisteddfod van sy soort in die land…
Laerskool Muldersdrif Voortrekkers
Baie geluk aan Rowan Strohmenger en Hanru Swanepoel met hul Voorslagkamp uitslae. Hanru het ‘n brons toekenning ontvang en Rowan het ‘n silwer toekenning ontvang. Baie geluk julle, die kommando…
Laerskool Muldersdrif swemmer presteer by Level 2 Gala
Baie geluk aan Chanel Malan, Gr. 6, van Laerskool Muldersdrif wat die afgelope naweek aan ‘n level 2 gala by Ellis Park deelgeneem het. Sy het in die 200m borsslag…
Laerskool Muldersdrif Gr.7 Spur Sizzling Studies 18 September 2018
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Mullies het op 18 September hul Spur Sizzling Studies aand gehad. Hulle bedank almal wat die geleentheid ondersteun het! Hulle…
Mullies krieket kook!
Laerskool Muldersdrif se krieket was die afgelope tyd aan die brand. Hier is van die wonderlike prestasies: o/9 – Iwan Oosthuizen 65 nie uit nie o/10 – John Grubb 3-kuns…
Laerskool Muldersdrif o/11 hokkiespan 2de in Gauteng-Wes
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul o/11 dogters hokkiespan en oom Beyers van Dyk wat 2de in Gauteng-Wes gekom het. Hulle het Maandag, 10 September, teen Kenmare in die…
Laerskool Muldersdrif tennisspeler presteer
Mia Roets, Gr. 6 in Laerskool Muldersdrif, is genooi na die Gauteng-Noord Mini Masters Tennis toernooi wat in Oktober plaasvind. Elke jaar word net 8 spelers per provinsie genooi. Baie…
Laerskool Muldersdrif ‘Joe wenners’
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul herwinningswenners vir Augustus: Gr.1 Caileigh Joubert, Gr.3 Euané Basson & Caelee van Wyk, Gr.5 Gene-Lynne Pienaar & Bernice Fischer, Gr.6 Kayley Barnard, Gr.7…
Laerskool Muldersdrif dansers presteer by Global Dance Supreme
Nina Venter en Miné van der Merwe van Laerskool Mulderdrif in Krugersdorp, het Donderdag, 13 September, deelgeneem aan die GLOBAL DANCE SUPREME South African Hip Hop Championships by die Walter…
Laerskool Muldersdrif bied suksesvolle Revue aan
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp in Gauteng, het op 7 September ‘n baie suksesvolle Revue aangebied. Dit is duidelik dat die akteurs dit baie geniet het.
Laerskool Muldersdrif o/6 Mini-Krieket
Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif se krieketspelers Markus Beyers en Marcel Mouton die o/6 spelers van die wedstryd. Markus het 24 lopies van…
Laerskool Muldersdrif Mini-Krieket
Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif se krieketspelers Aldré Wohlfahrt die o/7 speler van die wedstryd teen Laerskool Roodekrans en Edward Harding die o/7…
Laerskool Muldersdrif kultuur
Baie geluk aan Reinhardt Neuper, wat Saterdag ‘n gesogte “Spirit of RACA” toekenning ontvang het! Elke beoordelaar ontvang 5 houtdiamante om oor die duur van RACA uit te deel. Reinhardt…
Laerskool Muldersdrif leerder presteer in Redenaars
Baie geluk aan Emily Smith wat een van 16 leerders is wat deurdring na die landswye Oppie Tong Af Redenaars finaal wat op 15 Oktober by Midstream Ridge Laerskool plaasvind.
Laerskool Muldersdrif kultuur
Baie geluk aan al die Mullies wat deelgeneem het aan Spur se sangkompetisie. Die wenners was: Blyde Schoeman (3de), Deoné Mouton (1ste) & Gabrielle Greyling (2de). Mooi so meisies!
Laerskool Muldersdrif leerders presteer by Wetenskap Olimpiade
Kian Victor, Hanru Swanepoel en Janco de Wet van Laerskool Muldersdrif, het deelgeneem het aan die Wetenskap Olimpiade. Hanru het 2de plek gekry en het gaan deelneem aan die Provinsiale…
Laerskool Muldersdrif leerder presteer in karate
Janco de Wet van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, het die afgelope skoolvakansie as deel van die Protea karate-span Suid-Afrika verteenwoordig by die “World Karate Federation Youth World Cup” in Kroasië.…
Laerskool Muldersdrif leerder presteer met redenaars
Emily Smith het Dinsdag 7 Augustus deelgeneem aan Oppie Tong Af Redenaars te Laerskool Roodekrans.
Laerskool Muldersdrif Gr 7 Mandeladag uitreik
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Muldersdrif bedank almal vir skenkings en harde werk wat hierdie uitreik moontlik gemaak het!
Laerskool Muldersdrif leerder presteer by Wiskunde Quiz Streekkampioenskap
Natalee Beuthe, Gr.3 van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, het derde plek behaal by die Streekkampioenskap Wiskunde Quiz.













