Laerskool Muldersdrif se krieket was die afgelope tyd aan die brand. Hier is van die wonderlike prestasies:
o/9 – Iwan Oosthuizen 65 nie uit nie
o/10 – John Grubb 3-kuns behaal en eindig met 5 paaltjies en Erik Timmers 4 paaltjies
o/11 – Vian Swanepoel 6 paaltjies in 3 beurte en net 5 lopies teen hom
2de Span – Ernst Joubert 50 lopies
1ste Span – Chris van der Merwe 126 nie uit nie, Wihan Helmbold 66 lopies en Divan van den Heever 70 lopies
Die Mullies is trots op julle. Hou so aan!