Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif
se krieketspelers Markus Beyers en Marcel Mouton die o/6 spelers van die wedstryd.
Markus het 24 lopies van 6 balle behaal en Marcel 20 lopies van 6 balle.
Baie geluk, manne!