Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif
se krieketspelers Aldré Wohlfahrt die o/7 speler van die wedstryd teen Laerskool Roodekrans en Edward
Harding die o/7 speler van die wedstryd teen Laerskool Krugersdorp-Noord.
Baie geluk, manne!