Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp is baie trots op Marnu Bouwer wat ‘n 2de plek behaal het in die Gauteng Atletiekkampioenskappe.
Hy het sy top-rekord van 3.49 minute met 3 sekondes verbeter en ‘n tyd van 3.46 minute behaal.
Marnu het ook ‘n 4de plek in die verspring behaal.
Wel gedaan, Marnu!
Mullies is trots op jou!