Chanel Malan van Mullies het aan die Gauteng School’s Swemkampioenskappe deelgeneem waar sy die volgende behaal het:
7de plek vir 200m breaststoke
6de plek vir 100 freestyle
5de plek vir 100m backstroke
5de plek vir 200m IM
4de plek vir 50m backstroke
2de plek vir 50m butterfly
Baie geluk Chanel.
Mullies is trots op jou!