)

Hoërskool Strand hokkie dogters o/18B Arend Mini-hokkiefees

Hoërskool Strand het die afgelope naweek, 15 en 16 Maart, onder leiding van die hokkie-organiseerder, Leani van der Merwe, sy eerste Arend-minihokkiefees vir onder 18B-hokkiespanne aangebied.

Die spanne wat deelgeneem het, was Hoërskool Strand, Hoërskool Bloemhof, Hoërskool Stellenbosch, Hoër Meisieskool Paarl, Reddam, Hottentots-Holland High School, Parel Vallei High School en Rhenish Girls High School.

Dit was in die vorm van ‘n rondomtalie – sodat alle spanne wedstryde van 25 minute teen mekaar kon speel.

Met die hulp van die afrigter (Michael Alexander), spanbestuurder (Michelle Lourens) en ondersteunende ouers en lojale Arend-hokkievriende was dit twee dae van heerlike hokkie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal