Lize van Ettinger, Gr2 in Laerskool Muldersdrif, het op 10 Maart deelgeneem aan die 2de SANESA Gauteng-Wes
Qualifier.
Sy het ‘n sde plek behaal in die Equitation en 3de plek in die Show jumping.
Baie geluk, Lize.
Mullies is trots op jou!
Become a Sponsor









