Baie geluk aan Rowan Strohmenger en Hanru Swanepoel met hul Voorslagkamp uitslae. Hanru het ‘n brons toekenning ontvang en Rowan het ‘n silwer toekenning ontvang. Baie geluk julle, die kommando is baie trost op julle!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










