)

Laerskool Muldersdrif by RACA Eisteddfod

Blyde Schoeman, Gr 5EV in Laerskool Mulderdrif, het onlangs by die jaarlikse RACA Eisteddfod Mullies se naam hoog gehou.

RACA is die grootste Eisteddfod van sy soort in die land en vir 2018 was daar 15,0000 items ingeskryf van reg oor die land.

Blyde het die volgende individuele toekennings ontvang:

¨ 25 Diamant toekennings
¨ 10 Platinum toekennings
¨ 2 Goue toekennings
¨ Kategorie Wenner in 2 Kategorieë
¨ 1 van net 25 Ere Diamant Klub Toekennings
¨ Algehele Wenner vir die Senior Primêre Afdeling van die Eisteddfod
¨ Algehele Wenner van RACA 2018 vir beide laer- en hoërskole.
¨ Dit is ook die tweede jaar dat sy as die Algehele Wenner van die Eisteddfod aangewys is.

Baie geluk, Blyde! Ons is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal