Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Gauteng-Wes krieket spanne:
o/9 Luke Joyce, Reinard van Ettienger en Schalk van Ettienger
o/10 Ivan Oosthuizen
o/11 Hanru Keulder, Duwan Weideman en Liam Labuschagne
o/13 Kyle Leonard en Duan van Aswegen
Mullies is baie trots op julle!