Laerskool Muldersdrif is baie trots op oud-Mullies: Sean Christoph, Andrea van der Hoff en Heléne Jordaan met hul puik matriekuitslae.
Sean het 8 onderskeidings, Andrea het 5 en Heléne het 7 ontvang.
Sean en Andrea het hulle matriek by Hoërskool Noordheuwel voltooi in 2018 en Heléne by Helpmekaar Kollege.