Laerskool Muldersdrif se eerste krieket-oefening van die jaar het reeds afgeskop! Die seuns het op 6 Februarie al begin om hul talente en vaardighede op te skerp lank voor die krieket seisoen afskop. Die afrigters is Mnr. Juan-Louis en Mnr. Marnus.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










