Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, bedank elke Mullie en ouer wat Vrydag, 31 Mei, ‘n bydrae gelewer het vir hul Tekkie Tax Muntlegging ten bate van Gateway Skool.
Hulle het emmers vol geld ingesamel, maar die finale bedrag is nog nie bereken nie.