Lize van Ettinger het gedurende die vakansie, op 25 September, deelgeneem aan die Sanesa Nasionale Kampioen-skappe by Misty Meadows naby Cullinan. Sy het deelgeneem aan die Newcomer’s Challenge: Jumping Ideal Time. Sy het ‘n 4 de plek verower uit 28 ruiters in haar groep.
Baie geluk, Lize!