Laerskool Muldersdrif het vanjaar weer koning gekraai by vanjaar se Pikkie Redenaars wat plaasgevind het by Laerskool Protearif. Alexa Kieser, van die Pikkewynklas, was as die algehele wenner aangewys en Evert van der Merwe, van die Bytjieklas, het die 2de plek behaal.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










