)

Laerskool Muldersdrif leerder skitter by Con Spirito Kunsvereniging

Blyde Schoeman, Graad 6EL Laerskool Muldersdrif, het aan die begin van Augustus aan die Con Spirito Kuns-vereniging se Wesrand rondte deelgeneem te Helpmekaar Kollege. Sy het aan 12 items deelgeneem en het in 9 van daardie items as algehele Item-wenner uit die stryd getree.

Blyde neem op 4 September aan die Gauteng rondte van die Kunswedstryd deel.

Baie sterkte vir die volgende rondte en geluk met jou pragtige prestasies, Blyde! Mullies is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal