Marnu Bouwer en Ciné Fraser het 1ste plekke behaal, baie geluk!
Mullies is baie dankbaar teenoor Oom Nicky. Hy is ‘n ware steunpilaar en integrale deel van Mullies se Landloop.
Baie dankie vir al oom se hulp en ondersteuning.
Ons waardeer oom vreeslik baie!