V.l.n.r.: Mnr. Underhay, Veronique Visagie, Virgell-Lee Africa, Meagan Swanepoel, Chenique Sas, Cameron Mostert, Christolique McNeil en Meriska van Zyl
Sewe van HTS Drostdy van Worcester se leerders is in die Boland Landloopspan opgeneem wat Saterdag in die Strand aan die Wes-Kaap Kampioenskap gaan deelneem.
Die Donkies is baie trots op julle!