)
o.15 Wes-Kaap-Proewe – HTS Drostdy

o.15 Wes-Kaap-Proewe – HTS Drostdy is ongelooflik trots op hulle 0.15-netbalspelers. Drie van hulle o.15-netbalspelers het deurgedring na die finale rondte van die o.15-Wes-Kaap-proewe. Hierdie groot geleentheid vind plaas op…

Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy

Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy kondig aan dat vier graad 8-leerders verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders. Na afloop van die eerste kwartaal is die leerders verkies. Hierdie…

WKOD – NSS-Toekennings – HTS Drostdy trots op 2025 Hoofdogter

WKOD – NSS-Toekennings. Op Donderdag, 29 Januarie, het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement hul jaarlikse NSS-toekenningseremonie by die premierswoning, Leeuwenhof, aangebied. HTS Drostdy, Worcester, is uitermate trots op hul hoofdogter van 2025,…

Boland-krieket Streekspanne – HTS Drostdy trots op krieketspelers

Boland-krieket Streekspanne. HTS Drostdy vier groot sporttrots! Nege leerders van HTS Drostdy, Worcester, is met uitnemende prestasie tot Boland-krieketspanne verkies. Hierdie spanne gaan in die Desember-vakansie landwyd aan toernooie deelneem.…

Hoofleiers 2025/2026 – HTS Drostdy trots op hoofleiers

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan die vier leerders wat vanoggend, 13 Oktober, as die nuutverkose hoofleiers van HTS Drostdy, Worcester, vir die 2025/26-termyn aangekondig is: Om tot hierdie gesogte leiersposisies…

Boland Sewes Rugbyspanne – HTS Drostdy trots op o.17spelers

Boland Sewes Rugbyspanne. HTS Drostdy, Worcester, vier rugbytrots met Boland-Sewes o.17-keuring. HTS Drostdy, Worcester, is uiters trots op vier van sy uitstaande rugbytalente wat onlangs in die Boland-Sewes o.17-spanne opgeneem…

Boland T20 Kriekettoernooi – HTS Drostdy sien uit na toernooi

Boland T20 Kriekettoernooi. HTS Drostdy van Worcester is ongelooflik trots om aan te kondig dat verskeie van hul talentvolle krieketspelers opgeneem is in die onderskeie Boland T20-franchise-spanne. Hulle gaan gedurende…

WP Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies

WP Hengelprestasies. 🎣 HTS Drostdy – Hengelprestasies. HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in…

Vyfkamp Wêreldkampioenskap – HTS Drostdy

Vyfkamp Wêreldkampioenskap. HTS Drostdy-leerder gekies vir SA-vyfkampspan by die Vyfkamp Wêreldkampioenskap. Renso de Wet, ’n talentvolle Graad 10-leerder van HTS Drostdy in Worcester, het ’n uitsonderlike prestasie behaal deur opgeneem…

Wes-Kaap Netbalspan – HTS Drostdy

Wes-Kaap Netbalspan – Jané-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks). Jané-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie…

Skaak: Wes-Kaap Hoërskole – HTS Drostdy

Skaak: Wes-Kaap Hoërskole. Luandi van der Linde en Willem Groenewald, twee van HTS Drostdy, Worcester, se skaakspelers, het op 26 en 27 April aan die Skaak: Wes-Kaap Hoërskole Individuele Kampioenskap…

ASA Kampioenskap – HTS Drostdy presteer

ASA Kampioenskap. Vyf atlete van HTS Drostdy, Worcester, is opgeneem in die Wes-Kaap-atletiekspan. Die afgelope naweek het Emelia Fortuin (o.17) en Raeden Schamboua (o.17) aan die ASA-kampioenskap in Groenpunt deelgeneem.…

Seshoekige Gala – Hoërskool Swartland

Seshoekige Gala. Foto: Daniël Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Fröhlich. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Fröhlich Hexagonal Gala te…

Boland Tennisspanne – HTS Drostdy

Boland Tennisspanne. Drie leerders van HTS Drostdy, Worcester, is na afloop van die Boland-tennisproewe die naweek opgeneem is in Boland-tennisspanne. Lisa is nog ‘n Onkie wat besig is om haar…

SA Skole Dogterskrieketspan – HTS Drostdy

SA Skole Dogterskrieketspan. HTS Drostdy van Worcester skop die nuwe jaar sommer op ‘n hoogtepunt af. Mia-Lize van der Vyver en Daneli Boshoff is na afloop van Krieket Suid-Afrika se…

NSS Nasieners 2024 – HTS Drostdy

NSS Nasieners 2024. Vyf-en-twintig onderwysers van HTS Drostdy in Worcester is aangestel as NSS Nasieners 2024. Twaalf van hulle is nasieners, ses senior nasieners, vier hoofnasieners en een interne moderator.…

Boland Krieketspelers – HTS Drostdy

Boland Krieketspelers. Vyf leerders van HTS Drostdy in Worcester is gekies Boland krieketspelers vir die onderskeie Boland-krieketspanne. Hulle neem die komende vakansie aan die onderskeie toernooie deel: Die skool is…

Dux leerder 2024 – HTS Drostdy

Dux leerder 2024. HTS Drostdy, Worcester, se Graad 12 Dux leerder van 2024 is Stefan Burden. Hy behaal oor drie kwartale ‘n gemiddeld van 96,46%. Hy behaal ook die beste…

Senior Toutrek-wêreldkampioenskap – HTS Drostdy

Senior Toutrek-wêreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem…

Paarl Gimnasium – Krieket seisoen goed begin

Paarl Gimnasium. Die o.19A krieketspan van Paarl Gimnasium het die 2023/2024-seisoen baie goed begin met twee goeie oorwinnings oor Trinity Grammar School, Australië en HTS Drostdy van Worcester. Trinity Grammar…

HTS Drostdy atlete in Boland Landloopspan

V.l.n.r.: Mnr. Underhay, Veronique Visagie, Virgell-Lee Africa, Meagan Swanepoel, Chenique Sas, Cameron Mostert, Christolique McNeil en Meriska van Zyl Sewe van HTS Drostdy van Worcester se leerders is in die…

HTS Drostdy Cravenweek

Die Boland Cravenweek span het onder leiding van CJ van Rensburg van HTS Drostdy uitgedraf  teen die Griekwas

Glenwood 29 – 26 HTS Drostdy

The third match was expected to be closely contested between Glenwood and HTS Drostdy, two of the