Senior Toutrek-wêreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem en as volg presteer:
- 500 kg o. 23-Protea-dames – 4de plek
- 560 kg o. 23-Protea-gemeng – silwer medalje
- 540 kg senior Protea-span – 10de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








