)

You are sponsoring
Senior Toutrek-wêreldkampioenskap - HTS Drostdy

Senior Toutrek-wêreldkampioenskap - HTS Drostdy

Senior Toutrek-wêreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem…