Boland Krieketspelers. Vyf leerders van HTS Drostdy in Worcester is gekies Boland krieketspelers vir die onderskeie Boland-krieketspanne.
Hulle neem die komende vakansie aan die onderskeie toernooie deel:
- O.16-meisies (Johannesburg, 8 – 12 Desember): Lizé de Waal
- O.19-meisies (Durban, 12 – 16 Desember): Daneli Boshoff en Mia-Lize van der Vyver
- O.17-Platteland (Worcester, 5 – 10 Desember): Bryan Cochrane en Adriaan Krynauw (nie-reisende reserwe)
Die skool is ook trots om aan te kondig dat hulle as gasheer vir die o.17-Plattelandweek optree.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










