)
SA Skole Dogterskrieketspan – HTS Drostdy

SA Skole Dogterskrieketspan. HTS Drostdy van Worcester skop die nuwe jaar sommer op ‘n hoogtepunt af. Mia-Lize van der Vyver en Daneli Boshoff is na afloop van Krieket Suid-Afrika se…

Boland Krieketspelers – HTS Drostdy

Boland Krieketspelers. Vyf leerders van HTS Drostdy in Worcester is gekies Boland krieketspelers vir die onderskeie Boland-krieketspanne. Hulle neem die komende vakansie aan die onderskeie toernooie deel: Die skool is…